Hoe skryf ek by LifeWorks in?

Daar is twee verskillende maniere om by LifeWorks in te skryf.

1.Uitnodiging per e-pos:
As jy 'n uitnodiging per e-pos ontvang het, volg die skakel in die e-pos om jou LifeWorks-rekening te skep.

2. Inskrywingskode:
As jou maatskappy vir jou 'n inskrywingskode gestuur het, besoek login.lifeworks.com en kies 'Skryf in' in die regter- boonste hoek van die bladsy en tik die kode in. Alternatiewelik kan jy die gratis LifeWorks-selfoontoepassing aflaai op die Apple App Store of Google Play Store op jou slimfoon en die uitnodigingskode in die 'Skryf in'-afdeling intik.

As jy nie 'n e-pos of uitnodigingskode ontvang het nie, kontak asseblief jou afdeling vir menslike hulpbronne of LifeWorks-administrateur om uit te vind hoe om in te skryf.

As jy reeds geregistreer het, kan jy die gratis LifeWorks-selfoontoepassing aflaai op die Apple App Store of Google Play Store op jou slimfoon en 'Meld aan' druk. Alternatiewelik, besoek LifeWorks op een van ons ondersteunde webblaaiers (Firefox, Safari, Google Chrome of Internet Explorer 11) en meld aan.